Yolandi Coetzee van Pretoria: Baie dankie aan die bedagsame dame van Alzu Voere, naby die N4-snelweg afrit. Toe ek vir die dame vra om net te gaan kyk na ’n oom wat seer gekry het in sy bakkie, het sy dadelik gaan kyk. Vreeslik dankie. Julle is tops.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za