Jersey speel buffelma Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 22 January 2021 13:25
Untitled Document

Op Boekenhoutskloof het dié Jerseykoei gewillig ma gespeel vir twee wees-buffeltjies en hulle grootgemaak om reeds uitgevrete buffel-lummels te wees. Altie Potgieter het die foto geneem.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger