News -
Briewe
|
Friday, 22 January 2021 13:15 |
Untitled Document
Tana Goosen van Die Wilgers:
Graag wil ek die Bronnie per e-pos ontvang, aangesien ek nie altyd ’n papierkopie in die hande kan kry nie. Ek sal dit waardeer indien die Desember/Januarie uitgawe ook vir my gestuur kan word.
Baie dankie, ek geniet altyd al die artikels. Goed gaan, julle doen wonderlike werk!
Ons het die Desember-uitgawe vir Tana aangestuur en haar naam op ons databasis gesit sodat ons haar in kennis kan stel wanneer die elektroniese weergawe van die Bronnie elke maand beskikbaar is. Ons het ’n nuwe afdeling, genaamd ‘Aflaai’, op ons webtuiste, www.bronberger.co.za, waar ’n mens self die elektroniese Bronnies kan aflaai. – Red

|
|