Dankie vir mooi plasings Print E-mail
News - Briewe
Friday, 22 January 2021 13:13
Untitled Document

Gertie Stofberg van Kleinfontein:
Hallo Angie, Gerhard en span. Baie dankie vir ’n jaar se leesgenot uit die Bronnie en die mooi plasings van ons diere. Pas mekaar mooi op en ons ‘kuier’ weer in 2021!

Baie liefde groete uit Kleinfontein van Carl en Gertie Stofberg en hulle twee ‘viervoet kinders’, Otto en Jasmyn.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger