Esmé Meyer van Murrayfield: Dankie vir die laaste Bronnie-inligting vir 2020. Kyk, julle verdien ’n goeie blaaskans! Ek waardeer elke bladsy van julle werk – julle eie genieting van alles wat julle met soveel sorg aanmekaar slaan waarborg telkens julle gehalte uitgawes . . . versamelstukke.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za