Emma Koekemoer van Rayton: Ons weet hierdie jaar wat kom gaan baie beter as 2020 wees! Mag daar vir julle ook net baie mooi ingesluit wees!
Baie dankie vir my Bronnie wat julle so getrou uitstuur en vir al die harde naelkou-ure wat daarin gaan. Ons waardeer dit baie.
© 2020 Die/The Bronberger