Maak skoon ... PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 17 July 2009 12:45
Untitled Document

Dié blouapie maak behoorlik skoon soos hy uit die pad van ons mikkende kameralens probeer kom. Hy het die grensmuur van Chris Kunneke se Zwavelpoortplot as resiesbaan gebruik.

 

 

 

© 2019 Die/The Bronberger