|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 04 December 2020 15:55 |
Untitled Document
Die 12-jarige Morgan Jordaan van Laerskool Tygerpoort is as die nasionale tenniskampioen in haar ouderdomsgroep aangewys nadat sy die eindstryd in dié kampioenskap in Bloemfontein met 6–3 en 6–3 gewen het.

Morgan Jordaan met haar beker
Foto’s: Verskaf
Morgan speel tennis sedert sy vyf jaar oud is en vandag word sommige van haar afslane teen
115 km/h gemeet. Sy blink ook uit op die atletiekbaan en is in haar skool se sagtebal- en netbalspan.
Sy droom daarvan om eendag op Wimbledon tennis te speel

Morgan in aksie op die tennisbaan
|
|