Dié paradysvlieëvangers wat op die Bronnie se Kersuitgawe-voorblad pronk is tekenend van die belofte van nuwe lewe. Die broeipaartjie en hulle netjiese nessie het op 4 November by Stillbosch Natuurgebied naby Klipkop voor Johan Pretorius se lens beland
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za