Mark word een jaar oud Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 18 August 2009 03:41
Untitled Document

Die Klip Klap Antiek- en Kunsmark het onlangs sy eerste verjaarsdag gevier. Die mark word elke derde Sondag van die maand op die Olympus landbouhoewes gehou.

Op die foto is Francois Breytenbach, ook bekend as Boskazi, by een van sy skeppings wat hy op die mark uitstal.

 

 

 

© 2020 Die/The Bronberger