Mag julle uitstyg Print E-mail
News - Briewe
Friday, 04 December 2020 15:43
Untitled Document

Louise-Marié van Zijl van Boschkop:
Ek is so bly die Bronnie kry dit steeds reg om te midde van hierdie aaklike pandemie voort te gaan.

Baie geseënde tyd vir die hele Bronberger-span. Mag julle altyd met die vreugde van Kersfees omvou word en julle drome in die nuwe jaar vlerke kry. Mag julle ver bo Kovid uitstyg!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger