Nuwe kunsplanne gemaak Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 14 November 2020 08:13
Untitled Document

Met 2020 in ‘n Kovid-greep was daar heelwat maniere waarop plaaslike ondernemings en inwoners hande gevat het om met nuwe planne vir sakeonderneming vorendag te kom.

Een so ‘n samewerking was toe plaaslike kunstenaars, onder die vaandel van die Decadent Art Lovers’ Exhibition, op 10 Oktober hulle skilderye by Social Grill Restaurant langs Woodlands Boulevard uitgestal het.


Van links na regs is deelnemende kunstenaars: Sharon Till, Miemie van Loggerenberg, Anna Davel, Mia van Wyk, Marinda Hofman, Leanie Barnard, Laurette van der Vyver, Chenée de Gray Birch en Derek Lubbe

Dit was gou duidelik dat besoekers uitgehonger was om kwaliteit skilderye teen bekostigbare pryse te bekom terwyl hulle die kunstenaars kan ontmoet.

Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za
 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger