News -
Aktueel
|
Saturday, 14 November 2020 08:04 |
Untitled Document
Die Boschkopse Polisie het laat weet dat mense moet lig loop vir ‘n vrou wat by huise aanklop. Sy word gesoek vir ondervraging oor sake van gewapende roof.

Die verdagte
Foto: Verskaf
Inwoners van die gebied het berig dat die vrou sê sy is op soek na werk. Inwoners sê dat sy ‘n vuurwapen het, saam met ‘n bende werk en baie gevaarlik is.
Skakel die Boschkopse Polisiestasie by 012-802-8200 of skakel 10111 as jy haar sien. |
|