Sussies maak so Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 14 November 2020 08:01
Untitled Document

Susan Roos van Rayton:
Weereens baie dankie vir die heerlike leesstof in my elektroniese Bronnie. Ek stuur dit wyd aan my kinders en vriende en almal geniet dit baie.


In die versengende hittegolf bars Mira Roos ‘n ballon water oor haar sussie, Tanya, se kop

Ek stuur vir julle ‘n foto van hoe om af te koel in die hitte. Jy druk ballonne met water stukkend oor jou sussie se kop. Mira en Tanya Roos wys dat ‘n yskoue stort heerlik is in die erge hitte.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger