Ons waardeer dit Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 14 November 2020 07:58
Untitled Document

Jan Erasmus van Rayton:
Julle dwing ons nou om 37 eksemplare van Die Bronberger aan te skaf. Baie dankie vir Vreethans se goeie skrywe oor @ Church. Ons waardeer julle opsomming van julle besoek aan ons opreg.

Ons gaan verseker in die toekoms van julle medium gebruik maak. Julle is twee bakgat mense. Groete van ons klomp ‘kerkmense’.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger