Voordeel uit advertensies Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 14 November 2020 07:57
Untitled Document

Hendrik Opperman van Witpoort:
Ek het groot voordeel getrek om die Bronnie se advertensies te lees. Ek het 25 kg Pine Gel te koop gekry op Bapsfontein teen minder as die prys van 10 kg op ander rakke. Ek gebruik nou al die derde kan in my melkery en dit ruik só lekker en was alles silwerskoon.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger