Afneem en aanmeld Print E-mail
News - Briewe
Friday, 16 October 2020 12:26
Untitled Document

Esmé Pieterse van Boschkop: 
Ek wonder wat is die rede vir jongmense om die informele verkoperhutte te besoek aan die buitekant van die winkelsentrum naby Weiveld?

Ek sal volgende keer stop en kyk wat hulle verkoop, wat blykbaar nie in Spar te koop aangebied word nie. Die plekkies moet maar aandag kry en sou daar dingetjies te koop aangebied word, moet ons maar begin afneem en aanmeld. Of hoe?

Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za
 

© 2020 Die/The Bronberger