Ed?s Place opgetof vir groot kuier Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 18 August 2009 03:49
Untitled Document

Ed’s Place in Garstfonteinweg-verlenging het op Vrydag 10 Julie heropen. Die ’nuwe’ Ed’s Place spog met smaakvolle binneversiering, ’n groter kroeg en meer kuierplek in die restaurant-afdeling.


Ed?s Place se binnekant is oorgedoen en opgetof
.

Ed?s Place se groter kroeg met meubels gemaak deur ons kontrei se Daan Nel
 

© 2020 Die/The Bronberger