Bronnie is groot lekkerte Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 19 September 2020 06:32
Untitled Document

Annetjie Pelser van Cullinan:
Dit is elke keer die wonderlikste nuus van die week as ek hoor dat die Bronnie binnekort uitkom!

Elke maand gaan hoor ek of die Bronnie al weer verskyn het. Ek lees van voor tot agter en dan is ek op datum oor wat in ons kontrei gebeur. Duisend, duisend dankies.

Ek kry my uitgawe by die apteek in Cullinan of by die apteek in Rayton. Hierdie tydskrif was vir my so ’n groot lekkerte om te vind toe ons van Dendron, Limpopo na Cullinan verhuis het.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger September 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2020 Die/The Bronberger