Wees voorbereid in brandseisoen Print E-mail
News - Aktueel
Friday, 17 July 2020 14:32
Untitled Document

Die Department van Bosbou, Visserye en die Omgewing het in Junie laat weet dat die Welbekendse Brandbestryding-vereniging (WBBV) die enigste een in die Welbekend- en Boschkop-polisiëringsektors is wat by die departement geregistreer is.

Grondeienaars wat lid is van ’n brandbestryding-vereniging, wat onder die brandwet by dié department geregistreer is, word deur die wet beskerm en kan staatmaak op bystand van sektor-leiers. As ‘n veldbrand oor hulle grond beweeg, word hulle as onskuldig beskou tot daar met redelike sekerheid in ’n siviele saak bewys is dat hulle nalatig was. 

Vir meer inligting oor brandbestrydingsaksies, kontak die sektor-leier in jou gebied:

  • Boschkop – Nick Woodrow: 082-924-4259.
  • Welbekend S1 – Herman van Zyl: 082-421-8043.
  • Welbekend S2 – Venessa Myburgh: 082-574-1562.
  • Welbekend S3 – Wade Dudley: 081-466-1288.
  • Welbekend S4 – Piet van der Merwe: 083-302-0565.

Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Julie 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2020 Die/The Bronberger