Brand ruk handuit Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 17 July 2020 14:18
Untitled Document

’n Poging van ’n grondeienaar om voorbrande in sterk winderige toestande te maak, het teen die einde van Junie groot skade in die Rooikoppies-omgewing veroorsaak. Die brand het vinnig na naburige plase versprei en dit het ’n groot gespook afgegee om dit onder beheer te bring. Die sestienjarige Johann van der Linde van dié gebied, het die foto’s geneem.


Beeste is na veiligheid gebring


Verswelgende vlamme


‘n Digte rookwolk het oor die gebied gehang


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Julie 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger