Julle maak saak Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 23 April 2020 08:00
Untitled Document

Leon Poolman van Mooiplaats skryf:
Duisende baie dankies vir julle berig, ‘Veterane hou ‘n skouerskuur op Mooiplaats’. Daar het plaaslike mense kom kuier en ook kom uitstal.

Dawie by Kitty Hawk het ons bederf met reëlings vir die lugskou en Johan Lok se Warbirds was puik.

Dan was Willem Dunsberge en sy groep asook Roelie Scheepers hier. Dankie, Bronberger. Julle maak saak.


Ondersteun die Bronnie
Die gevolge van die inperkingstyd noop ons om ‘n beroep op lesers te doen. As onafhanklike gemeenskapspublikasie bring Die Bronberger die afgelope 18 jaar jou gemeenskapsnuus gratis na jou toe. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en as jy ‘n vrywillige bydrae lewer, help jy ons om dit wat jy graag wil lees, te skryf. Hoe klein of groot ook al, help jou finansiële bydrae ons om ‘n eiesoortige gemeenskap aan te hou dien.
Elektroniese oorplasing:
Naam: 
Bronberg Uitgewers                          
Bank: 
First National Bank
Tak: 
Olympus Plaza                          
Takkode: 
258155
Rekening: 
62446997407
Soort: Tjek   
Verwysing: 
Donasie (jou naam)
E-pos: 
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger April weergawe in elektroniese PDF formaat:

 

© 2020 Die/The Bronberger