Februarie 2020 Print E-mail
News - Ons voorblad
Wednesday, 26 February 2020 10:01
Untitled Document

Oënskynlik baie trots en erg vriendelik het moeder volstruis een van haar kuikens, wat van die kroos afgedwaal het, aangepor om by die res van die geveerde spannetjie aan te sluit. Elmarie Hirschhorn was byderhand om die toneel by die Rietvlei-natuurreservaat af te neem.
 

© 2020 Die/The Bronberger