Hope skedels Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 26 February 2020 09:58
Untitled Document

Jane Ernandes van Wapadrand skryf:
Ek lees van die karkasse en bene wat weggegooi word in Die Bronberger se Januarie-uitgawe. Kry net een Oosterling om daarvan te hoor en daar is geen probleem nie. So vinnig as wat hulle dit afgooi gaan hy dit optel vir ‘muti’.

 

© 2020 Die/The Bronberger