Desember 2019 Print E-mail
News - Ons voorblad
Tuesday, 10 December 2019 07:46
Untitled Document

Vrede op aarde . . . Onder die sonsak-skemer se pienk wolkeprag maak dié koei en haar kalf saam met hulle vriend die veereier gereed vir die nag. Die foto is deur Laurika van der Linde op prof Cheryl McCrindle se plaas op Klipkop geneem

 

© 2020 Die/The Bronberger