Jarvis was een van die vier leeus wat in Oktober brutaal in ‘n muti-slagting by Rietvleidam Natuurreservaat doodgemaak is. Fotograaf, Gerhard Scheepers, het dié treffende foto van
Jarvis geneem.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za