Verkeerde woord PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 19 November 2019 14:20
Untitled Document

Gideon van Zyl van Zwavelpoort skryf:
Ek kritiseer nie, maar as pynlike ondersteuner van Afrikaans wil ek net uitwys dat die “inbreker” waarna in die berig op bladsy agt van September se uitgawe verwys word, seker aan sy beserings “beswyk” het en nie daaraan “ontkom” het nie.

Dankie Gideon. Ons waardeer dit opreg as ons lesers ons op foute wys wat deurgesluip het. Ons probeer werklik om (met beperkte mannekrag en soms tyd) dié soort foute uit te skakel, maar dit gebeur wel soms. In dié geval wou die woord ‘omgekom’ wees. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger