Stap saam deur dekades PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 October 2019 10:59
Untitled Document

‘Kom stap saam deur dekades’ is die naam van die konsert wat Laerskool Witpoort van 10 tot
12 September aangebied het.


Carina Botha, Anri van der Vyver, Shenike Hoffman, Danika Vermeulen
Foto’s: Laurette van der Vyver

Chanel van Heyningen, Elri Becker, Jean-Mari du Preez en Nadia Roets
.

Chanel van Heyningen, Neels Cloete, Isak Cloete

Die reis tussen dekades het in 1920 met Al Capone afgeskop en draaie gemaak by Michael Jackson, Queen, Grease, Dirty Dancing en The Greatest Showman. Jacques Ferreira was die verteller wat die gehoor deur elke dekade se belangrike gebeure geneem het. Mariet Breytenbach was die regisseuse.


Gunther Combrink

Ruben Wehmeyer, Vadin Cook en Daegen Webster
 

© 2019 Die/The Bronberger