Pragtige tydskrif PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 September 2019 07:19
Untitled Document

Kobus van Tonder van Riviera skryf:
Baie dankie vir so ‘n pragtige en interessante tydskrif. Hier by ons in Riviera kry ons hom nie. Baie dankie aan Alet Erasmus, wat saam met my in dieselfde gemeente is, en dit dan vir my kerk toe bring.

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger