Mathys praat ‘n hond uit ‘n bos PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 19 August 2019 18:48
Untitled Document

Mathys Botha, ‘n graad vier leerling van Laerskool Tygerpoort, het glad nie ‘n geheim daarvan gemaak dat hy behoorlik kan redeneer nie. Hy het uitsonderlik goed presteer in die streekbyeenkomste van die Radikale Redenaarsfees asook Oppie Tong Af Redenaars wat op
27 Julie gehou is.


Mathys Botha

Mathys het deurgedring na die landswye finaal van Radikale Redenaars (Afrikaans), wat in Oktober gehou gaan word, en Oppie Tong Af Redenaars (Afrikaans en Engels), wat in Augustus gehou word.

 

© 2019 Die/The Bronberger