Verskriklik geniet PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 19 August 2019 18:31
Untitled Document

Babs de Nysschen van Faerie Glen skryf:
Ek het toevallig ‘n Bronberger by iemand gekry en het dit verskriklik geniet met al die pragtige en ware verhale.

Mag ek miskien aansoek doen om maandeliks een te ontvang of moet ek dit iewers gaan haal? Ek woon in Haymeadow Singel, Faerie Glen.

Ons het vir Babs laat weet dat Die Bronberger by toonbankverspreidingspunte versprei word en nie by individuele huise nie. Die naaste verspreidingspunte aan haar is: Plantland The Wilds (hoek van Atterburyweg en Olympusrylaan) en Boma by Olympus Boulevard in Olympusweg. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger