Lekkerlees artikels PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 19 August 2019 18:29
Untitled Document

Johanne en Grietjie Botha van Meyerspark skryf:
Hallo Bronbergers, net ‘n kort nota van ons kant af. Ons woon buite julle normale verspreidingsgebied. Ons kinders woon egter daar en bring elke maand vir ons ‘n Bronberger.

Wat ‘n plesier! Ons sien elke maand uit na die goeie lekkerlees artikels. Baie dankie daarvoor.

 

© 2019 Die/The Bronberger