Kry julle nie skaam nie? PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 19 August 2019 18:27
Untitled Document

Ronell van der Merwe van Onbekend skryf:

Agge nee, ahaaa! Hoekom doen mense dit? Jy kom gooi jou leë ‘bokse’ en gemors op ons dienspad weg. Sies, kry julle nie skaam nie?


Die gemors wat op Onbekend gestort is

Ons bly op ’n plaas . . . hier is diere wat jou gemors kan inkry. Agge nee, ek is sommer baie teleurgesteld in my medemens.

 

© 2019 Die/The Bronberger