Jaag stert PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 19 August 2019 18:26
Untitled Document

Zelda Clark skryf aan dr Liesel van der Merwe:
Ek het ’n pit bull/varkhond-kruising; ’n reun nou amper twee jaar oud, wat kronies sy stert jaag en dan aanhou blaf. Hy het sy stert gevreet waarna ons die stert geamputeer het. Ons het so gehoop dit sal ophou, maar dit raak net erger met tye. Is daar enige raad wat ons nog kan probeer want ons oorweeg om hom te laat uitsit?

Dr Liesel het laat weet dat dié kwessie ‘n baie lang antwoord nodig het en dat sy graag breedvoerig in ‘n toekomstige rubriek daaroor wil skryf. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger