Dié witkoluil het helder oordag van boom tot boom gevlieg met ‘n rasende swetterjoel swartoogtiptolle en Kaapse glasogies al agter hom aan. Roelof Jonkers het die foto in die Seringveld Bewarea buite Cullinan geneem.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za