Bloubulkoors het hoog geloop Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 22 June 2009 18:09
Untitled Document

Bloubulkoors het hoog geloop in die Bronberg-omgewing met die eindstryd van die Super 14-reeks. Op Vrydag 29 Mei het leerlinge van Tyger Valley Kollege aangetrek om te wys hul harte is blou.


Van links: Mark Davidson, Jodie Bedeker, Stefan Korterink, Lizabe Janse van Rensburg, L’lynea Le Roux, Amy Vermeulen en Natasha Brokwell
Foto: Tyger Valley Kollege

 

© 2020 Die/The Bronberger