News -
Ons Mense
|
Tuesday, 23 July 2019 09:18 |
Untitled Document
Die sesde jaarlikse Jolly July liefdadigheidsfunksie is op 30 Junie by Casablanca Manor op Donkerhoek gehou. Vanjaar se begunstigdes was Tshwane Haven, ‘n plek van veiligheid vir kinders met mediese probleme.

Allerhande produkte is vir Tshwane Haven ingesamel
.
. |

Louise Middlemiss, links, en Helen Greeff, regs, het die 13 km pretdraf voltooi
Foto: Laurika van der Linde |

Deelnemers aan die potjiekoskompetisie
.
. |
Daar was ‘n pretdraf van 8 km, 13 km en 21 km, ‘n vlooimark, potjiekoskompetisie, speletjies, volop te ete en drinke en musiek-optredes.

Die pretdraf se wegspring
Foto’s: Verskaf

‘n Bootjie-in-die-boom by Jolly July
|
|