Baie beïndruk PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 July 2019 09:03
Untitled Document

Magda Malan van Rietondale skryf:
Ek het vandag die weergawe van Die Bronberger publikasie van Junie 2019 ontvang wat julle spesiaal vir my gepos het – ek waardeer dit opreg.

Julle publikasie is regtig puik en ek is baie beïndruk. Ek het nie besef dit is ‘n A4-grootte publikasie en in volkleur nie. Ek gaan vanaand in die bed heerlik lees aan al die artikels.
Nogmaals baie dankie en baie voorspoed en sukses vir julle vorentoe.

 

© 2019 Die/The Bronberger