Pantoffel-parade PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 June 2019 09:20
Untitled Document

Tygies het op 10 Mei deelgeneem aan die ‘Reach for a dream’ organisasie se Pantoffel-dag.


Pantoffeldag

Elke Tygie het opgewonde ’n bandjie gekoop om die projek te ondersteun en het dié dag saam met personeellede in hulle pantoffels opgedaag. Daar was allerhande kleure en vorms en ‘n lekker gees onder die kinders.


Pantoffels op die speelgrond

 

© 2019 Die/The Bronberger