Op soek na teengif PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 June 2019 09:10
Untitled Document

Joja van der Linde van die Noord Kaap skryf aan dr Liesel:
Dr Liesel, ek het op jou rubriek afgekom op die internet. Ons Jack Russel is gister deur ‘n pofadder gepik. Ek het onmiddellik vir haar twee celestamine ingegee asook baie melk.

Ons bly op die plaas en het haar na die veearts gevat. Sy het haar ook teengif gespuit, met antibiotika en sterk pynmedikasie.

Ons het baie, baie slange op die plaas: Kaapse kobras en pofadders, asook boomslange. Is daar iewers waar ons teengif kan aankoop en op die plaas hou indien so iets weer gebeur?

Ons het drie pragtige Jack Russels en sou hulle nie wil verloor nie. Is daar enige hulp wat jy ons kan bied?

Dr Liesel van der Merwe answers:
Unfortunately not. Anti-venom costs about R2 000 per vial and generally you need to inject three to four vials at least. It is also scarce and expires. So, to keep it in case is not really feasible.

 

© 2019 Die/The Bronberger