Noodlottige wond Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 June 2019 11:10
Untitled Document

Eus de Clerk van Cullinan skryf:
’n Noodlottige wond is aan ‘n nou sterwende ou woudreus se stam toegedien.


Die wond

Die boom in die veld

Dit is regtig ‘n jammerlike gesig. Iemand het blykbaar gekla dat dié ou boom te veel skadu oor hulle huis gooi . . .

 

© 2020 Die/The Bronberger