Nuwe buitelugfees om proteas gebou |
|
|
|
News -
Ons Mense
|
Monday, 20 May 2019 08:00 |
Untitled Document
Die Magnis Proteafees is van 26 tot 28 April by Legends MX op Rhenosterfontein gehou. Japie van Staden het sy proteas uitgestal, daar was dramavertonings deur Ben Kruger, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys, meer as 300 uitstallers en ‘n Mega Pretpark.

Proteaboer Japie van Staden en vriendelike helpers
Foto: Reline Badenhorst
Die avontuurlustiges kon baljaar op ‘n vier-by-vier-baan en spoedvrate kon saam met bekwame bestuurders ‘n rit in die Nissan GT-R sportmotor meemaak.

Bobby van Jaarsveld op die verhoog
Foto: Reline Badenhorst |

Die skare kon in die koelte ontspan
Foto: Magnis Proteafees |
Bekende Afrikaanse sangers wat opgetree het, het gestrek van Theuns Jordaan, Elizma Theron, Jakkie Louw en Arno Jordaan tot Lianie May, Bobby van Jaarsveld, Dewald Gouws en Arno Jordaan.

Die jongste viertrek deelnemer, die sewejarige Migael Schaffner
Foto: Reline Badenhorst |

Die vlooimark-kraampies onder groot koeltebome
Foto: Reline Badenhorst
.
|

Hervormde Kerk Premiermyn het vetkoek gebak
Foto: Reline Badenhorst |

Kinders en tieners maak gereed vir die landloop
Foto: Reline Badenhorst |
|
|