Ruan presteer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document

Die 21-jarige Ruan van Zyl van Tierpoort het goed presteer in die driekamp wêreld kampioenskappe wat van 26 April tot 4 Mei in Ponteverda, Spanje gehou is.


Ruan van Zyl
Foto: Verskaf

Hy het tweede gekom in die onder-23 elite groep waar hy 1 km geswem het, 30 km fietsgery het en 7 km gehardloop het. Frankryk was eerste en Nederland derde.

Ruan is ’n student by Inscape College in Waterkloof Glen. 

 

© 2019 Die/The Bronberger