Ela brei 70 pragstukke vir kinderwelsyn PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 20 May 2019 10:00
Untitled Document

Sewentig kleurvolle, handgebreide kindertruie en mussies is onlangs by Hanna Charity Pretoria se hoofkantoor afgelewer: Net betyds vir die winter.


Ela Chamberlain by haar breiwerk

Dit is die vierde jaar wat die 83-jarige mevrou Ela Chamberlain van Lynnwoodrif dié liefdestaak aangepak het. Menige kinderhartjies gaan hierdie winter blygemaak word.

Ela is Juanita Jamneck van die bekende Liberty Stalle op Mooiplaats se ma.

 

 

 

 

 

 

 

© 2019 Die/The Bronberger