Plattelanders in wese PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document

Henoch Schoeman van Lyttelton skryf:
Ek het julle kontakbesonderhede in ’n uitgawe in ’n dokterspreekkamer gekry.

Ons is pensioentrekkers en woon in Lyttelton, Centurion. Ons is plattelanders in wese en daarom hou ons van Die Bronberger.

Wat kan ons doen om die tydskrif gereeld te ontvang?

Baie dankie vir jou belangstelling in Die Bronberger. Ons het ‘n intekendiens en stuur graag tydskrifte vir mense wat buite ons verspreidingsgebied woon. Dié diens is ongelukkig nie gratis nie. Lesers wat belangstel kan vir ons ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it stuur. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger