Mal oor Afrikaans PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document

Sarel, Letitia en Adele van Broodblik & Koffiepit skryf:
Tania het so pas ons Bronbergers gebring by Broodblik & Koffiepit. Ons wil baie dankie sê vir ’n puik tydskrif. Mal oor Afrikaans en julle kommentaar oor die taalkwessie.

Die advertensies wat julle van ons plaas is ’n wenner en ons kry na al die jare steeds klante wat ons advertensie in Die Bronberger gesien het. Ons wens is dat julle van krag tot krag sal gaan (in Afrikaans).

Julle kan gerus weer eendag by ons kom kuier. Ons het baie uitgebrei sedert julle die eerste keer hier was.

 

© 2019 Die/The Bronberger