Ai, arrogansie . . . PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document

Jan Broos van Die Wilgers skryf:
Ons het pas ons gewaardeerde vriend, Bronnie April 2019, onder oë gehad en daarin Errol Cuthbert se brief raakgesien. Ai, arrogansie, ai . . .

Die meeste advertensies is reeds in Engels. Die Bronnie is so ’n unieke prestasie en baie spesiaal en Afrikaans is ons soetste taal.

 

© 2019 Die/The Bronberger