Markus vir Marlow-span gekies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 23 April 2019 12:51
Untitled Document


Markus Dempers, ‘n graad sewe leerling by Laerskool Tygerpoort, is in die Marlow Rugby-week in Maart gekies om sy skool in die Marlow 0/13 Rugby Uitnodigingspan na Ierland te verteenwoordig. Dié span, wat saamgestel is deur leerlinge van reg oor die land, gaan Ierland in September besoek

 

© 2019 Die/The Bronberger