Cullinan se herfstuine het pragtige skoenlappers soos
dié geelgesiggie (yellow pansy), Junonia hierta cebrene
gelok. Hy word maklik uitgeken aan sy helder kleure en
word in die nat, oostelike deel van Suid-Afrika gevind en
met die suidkus langs selfs so ver as Kaapstad.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za