‘Waterdiefstal’ in Zwavelpoort PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 23 April 2019 12:46
Untitled Document

Zwavelpoorters is ontstoke oor ‘n ongemerkte watertrok wat water by brandkrane op sypaadjies tap.

‘n Inwoner het dié trok op 1 April in Achillesweg betrap waar water uit ‘n kraan voor Blue Swallow-landgoedontwikkeling, skuins oorkant Olympus Heights se hek getap is.


Die watertappers op heterdaad betrap

Die watertappers dra nie uniforms met kentekens wat hulle aan ‘n instansie kan koppel nie.

 

© 2019 Die/The Bronberger